
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Is daar hartseer in jou lewe?Het jy 'n geliefde verloor?Wil jy geluk in jou lewe hĂȘ?Hierdie woorde op 'n pamflet trek Sonja se aandag nadat haar man en seuntjie in 'n motorongeluk gesterf het.Kort nadat sy op die advertensie reageer, gebeur verskeie, vreemde, raaiselagtige gebeure met die mense rondom Sonja.Sal haar eie lewe ook in gevaar wees?Of sal al haar wense waar word?'n Boeiende verhaal met karakters wat inmekaar geweef is. Op interessante maniere ontdek die leser wie pas waar in.Verdere opwindende en geheimsinnige gebeure gevul met aksie, sal die leser op die punte van hulle stoele hou tot die einde waarin daar 'n verrassende draaipunt is. 'n Avontuurlike boek om te lees. Dis 'n lekkerleesboek.