Keur van Verhale 3

ebook Seisoene

By Potpourri Members

cover image of Keur van Verhale 3

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Seisoene is so deel van ons elkeen se lewe. In die bundel kortverhale bring die skrywers van die Boekehuis die seisoene na elke leser."Nee, Santa! Nie so nie, laat ek dit liewer self doen," raas Marina du Plooy met haar dogter, terwyl sy „n rol van haar digte silwer hare in haar nek vou, steek sy „n laaste haarnaald op sy plek. "Ma, ek wil net help! Ma moet ontspan, alles is honderd persent reg! " antwoord Santa en merk met goedkeuring die blink in haar ma se sagte oë. Ma en dogter kyk na mekaar met eenderse blou oë en Santa glip haar arms om die ouer vrou se skouers. "Toemaar, Ma, ek verstaan. Ek ken jou my hele lewe, alles gaan net reg wees want my ma is „n wenner." Sy kyk hoe haar ma met „n effens bewerige hand haar grimering aanbring. Sy vee met die poeierkwas oor haar neus en „n mooi egalige strepie lipstiffie oor haar mond. Ten spyte van haar een-en-sewentig jaar is sy „n pragtige vrou. Sy is trots op haar besige ma. Niks kry haar onder nie. Sy het meer deursettingsvermoë as vrouens helfte haar ouderdom en haar vrolike geaardheid is onblusbaar. Marina het nog nooit aan haarself gedink as bejaard, of nog erger, oud nie. Al is haar bewegings.......Die winter van ons lewe - Ina CantoniHerfs is ook begin - Ina CantoniWinter Hart - Sonja BrownWinter vrees - Ria RichardsDie lewe se seisoene - Annatjie SandrockLentebloeisels vir Moeksie - Ria RichardsSkoenlapper Seisoen - Jessica VenterWinter is Obsessie - Martin van RensburgMy nuwe seisoen - Tish SwanepoelMy eenvrou gesprek met Winter - Riana Barnard MattheeNa winter kom lentebloeisels - Franciska MoutonSomer 1960- Trudie PotgieterBuitekraal se geheim - Tish SwanepoelMoes ons dan so ontmoet? - Pieter OdendaalDie volmaakte eensaamheid - Alma SwartHoe min Is genoeg - Ina CantoniAlmal wag op iemand - Alma SwartValentynsdag - Pieter SaaymanEen vakansie in Namibië - Alida Walker
Keur van Verhale 3