
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Maak dit saak... ja, storie-skryf maak baie saak. Kortverhale is al vir baie jare as 'n goeie tydverdryf beskou. Met Keur van verhale bring ons weereens goeie kortverhale na die leser, want 'n goeie storie raak nie oud nie en moet vir die nageslag bewaar word.Die Boekehuis Skrywers het hul weereens oortref met keurige kortverhale in diƩ bundel.Stories saamgevat in die bundel is:-Die son se laaste goud- Velma BarnardLiefste fliekvlooi - Rosalee MeyerDie uitverkoping - Piet SaaymanBang Danie...Dooie Danie - Jessica VenterValentynsdag - Piet SaaymanBoekwurm - Piet SaaymanAndrea se D-dag - Leandra NaudeSeerower in satyn - Sonja BrownSakkie gaan Jo'burg toe - Sonja BrownMaak dit saak - Martelize FaberLang pad - Marlize PrinsDraghoender debakel - Sonja BrownBicycle se carrier - Jessica Venter