Skadustemme

ebook

By Francois Bloemhof

cover image of Skadustemme

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Bangmaakstories...

...deur François Bloemhof, Jaco Jacobs en vele meer.
Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing/Uitgewers se eerste Afrikaanse projek. Ons ‘n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee, daar’s niks lekkerder as ‘n paar bangmaakstories reg uit die hart van Suid-Afrika af nie. 

Inhoud:

  • Voorwoord deur Lelani Fourie 
  • “Bewyse” – François Bloemhof 
  • “Hond” – Douwlina du Plessis 
  • “Woud” – Fred Charly 
  • “Puin. Bloed. Vliegtuie wat in Vlamme Neerstort” – Jaco Jacobs 
  • “Informant van die Ander Kant” – Evert Louw 
  • “Balke toe” – Karen van Vuuren 
  • “Kira” – Martin Steyn 
  • “Die Man met die Cowboyhoed” – Bennie Olivier 
  • “Die Ding op die Dak” – Hanté du Toit
  • Met jou ondersteuning weet ons dat daar nog vele Afrikaanse boeke onder die Crystal Lake vaandel sal uitkom. Moenie ons Engelse boeke misloop nie. Ons gaan binnekort selfs in Italiaans publiseer. 
    Met trots aangebied deur Crystal Lake Uitgewers – Stories uit die donkerste dieptes

    Skadustemme