cover image of BreinBliksem

BreinBliksem

by Fanie Viljoen

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Liewe leser. Hierdie boek kom met 'n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy sê oor die boek: "'n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek 'n laaitie van so vyftien, sestien gesien met 'n ketting om sy nek. Dit was nie 'n hangertjie nie, maar 'n ketting soos dié waarmee jy 'n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op 'n manier sy storie."

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2016

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 2.3 MB
  • Adobe EPUB eBook 2.3 MB

Fanie Viljoen (Author)

Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in dié tyd in vir 'n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifi...

More about Fanie Viljoen
BreinBliksem
Copy and paste the code into your website.