cover image of Op pad

Op pad

'n Reisjoernaal

by Dana Snyman

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Subjects

As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met 'n nuwe manier van kyk - en 'n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en 'n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op 'n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na 'n plek van genade en hoop.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2017

Format

  • Kindle Book
  • Adobe EPUB eBook 5.7 MB

Dana Snyman (Author)

Dana Snyman is op Stellenbosch gebore. Ná 'n kort, onsuksesvolle universiteitsloopbaan, werk hy onder meer as veiligheidswag, skakelbordoperateur, en boekwinkelklerk. Met die genade van Bo beland hy in die joernalistiek, en vandaar word hy een van...

More about Dana Snyman
Op pad
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free