cover image of Hykie Berg

Hykie Berg

My storie van hoop

by Hykie Berg Author · Marissa Coetzee Author

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.

Publication Details

Publisher:
Lux Verbi
Publication Date:
2017

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 381.5 KB
  • Adobe EPUB eBook 381.5 KB

Hykie Berg (Author)

Hykie Berg is in Pretoria gebore en het ook daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in reekse soos Egoli, Plek van die vleisvreters en Binnelanders, en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan die realiteitskompetisie Surv...

More about Hykie Berg

Marissa Coetzee (Author)

Marissa se dokumentêre roman, Blou trane, is in 2014 deur Lapa Uitgewers gepubliseer onder die skuilnaam Daniella Day. Marissa gee voltyds Afrikaans. Sy is getroud met Bertus, het twee kinders en bly in Alberton.

More about Marissa Coetzee
Hykie Berg
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free