Die Spookplaag

ebook Harry Griesel 2 · Harry Griesel

By Sonja Kaiblinger

cover image of Die Spookplaag

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Daar is 'n spookplaag in die dorp! 'n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en die spook van 'n Spaanse bulvegter wil sommer by Otto en sy tante kom intrek. Maar drie huisspoke en 'n pratende vlermuis is reeds heeltemal genoeg – Otto het beslis nie nog 'n huismaat nodig nie. Waar kom al hierdie verlore siele vandaan? En hoe gaan hulle van hulle ontslae raak? Wanneer 'n vreemde man opdaag wat kamtig Anti-Spookspuitgoed verkoop, begin Otto vermoed iets stink – letterlik! Gelukkig het sy vriend Harry, die Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.

Available to buy

Amazon logo
Die Spookplaag