cover image of Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak--Elke Keer

Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak--Elke Keer

by Vicky Wells Author · Corlia Jones Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Victoria Huis Bakkery Geheime
Hello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net 'n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak.
In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak. Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg. Haal die eiers, melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye. Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak
Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak. Gebruik hierdie maklike, dog verbasend anderse, tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees. Volg die gedetailleerde, stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer 'n heerlike, bros deeg maak.
Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik, ongebruikte tertdeeg te stoor, blindgebakte (leƫ) tertdoppe te bak en meer.
As 'n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep, my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om 'n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak.

Publication Details

Publisher:
Geezer Guides
Publication Date:
2017

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 212.8 KB
  • Adobe EPUB eBook 212.8 KB
  • Open EPUB eBook 208.4 KB

Vicky Wells (Author)

Vicky Wells bak en kook al vir meer jaar as wat sy omgee om te noem. Haar passie vir bak het haar gelei om te eksperimenteer met baie verskillende maniere van bak en baie verskillende resepte. Langs die pad het sy verskeie oorspronklike resepte ge...

More about Vicky Wells
Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak--Elke Keer
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free