Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

ebook

By André le Roux

cover image of Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Jy't vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy't moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk 'n narsis of 'n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons ... Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste