
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hannes en Zander is die konings van Melkbosstrand. As hulle nie die lane op hulle longboards deurkruis of elke moontlike sonskyndag op hulle surfboards is nie, hang hulle uit by Goofy's, waar Luna naweke en vakansies waitress. En hulle ken Melkbos en sy mense – daarom staan die ou in die paneelwa wat Hannes amper van die pad af ry soos 'n seer duim uit. Hier kom moeilikheid, weet Hannes. Melkbos se blitsspeurders het werk om te doen! Nadine en Adriaan Blom is 'n ma-en-seun-skryfspan van Melkbosstrand. Hierdie is hulle eerste boek.