
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Suid-Afrikaanse Kuns-reeks vir Kinders - Boek 1 behandel 10 Suid-Afrikaanse kunstenaars-eenhede waarin kunsgeskiedenis, kunswaardering en kunsbeoefening aangebied word. Die volgende kunstenaars word na gekyk: Van Wouw (bronsbeelde), Laubser (olieverf), Eloff (wilde diere), Skotnes (houtgravering), Ballen (fotograaf), Nhlengetha (collage), Van der Merwe (landkuns), Ntshalinshali (keramiek), Benade (pastel) en Chiliza (botanies). Hierdie boek dien as die alles-in-een kunskurrikulum vir laerskoolkinders met 'n belangstelling in kuns.