Meer as 'n Metafoor

ebook

By Maryna Blomerus

cover image of Meer as 'n Metafoor

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Moderne wetenskap bevestig vandag wat filosowe vir eeue reeds verkondig, naamlik dat die wêreld 'daar buite' en die beelde wat ons in ons koppe daarvan ronddra, totaal verskillende werklikhede is. Hoe hulle verskil, is die reis waarop Maryna Blomerus haar lesers in Meer as 'n Metafoor wil neem. Die verstommende gevolgtrekking waartoe Meer as 'n Metafoor kom, naamlik dat die heelal 'n rekenaar-gegenereerde hologram is, word deur die teorieë en eksperimente van sommige van die grootste geeste in die wetenskap ondersteun. Die rekenaar-metafoor verskaf 'n nuttige analogie om te demonsteer hoe baie van die natuur se 'paranormale' eienskappe as 'doodnormaal' verduidelik kan word aan die hand van hierdie metafoor. Die vraag waarmee die leser egter gekonfronteer word, is of die analogie nie meer is as 'n metafoor nie, en of die heelal nie reeds die soort superintelligente, kunsmatige intelligensie is wat trans- en posthumaniste vandag glo in die nabye toekoms gebou sal word nie.

Meer as 'n Metafoor