Seun

ebook

By Neil Sonnekus

cover image of Seun

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Seun is 'n verbysterende prestasie in post-apartheid skryfkuns. Die debuutroman deur Suid-Afrikaanse skrywer Neil Sonnekus is tot oorlopens toe vol geesdrif, energie en bravado. Hoewel dit mens soms laat skater van die lag is dit ook pynlik aangrypend en ontsettend roerend.In Seun lê Sonnekus die sogenaamde Noughties op skitterende wyse vas met sy tragikomiese karakter Len Bezuidenhout, 'n onlangs geskeide man wie se soektog na seks net so snaaks is soos sy pogings om 'n babelaasverhaal uit sy pa, 'n puriteinse ou suurknol, te ontwar. Pa en seun kon nie meer verskillend – of eenders – wees nie. Hulle is altwee storievertellers, maar wanneer die verhaal wat Len uit sy pa uittrek stadig maar seker onthul word is dit alles behalwe snaaks.Deur middel van skroeiende humor, vlymskerp sarkasme en 'n brutaal vrymoedige bevraagtekening van die land se "post-Reënboognasie"-patologie bring hierdie stilisties imponerende werk vrolikheid, bitter warmte en uiteindelik ook genade.

Seun