Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

ebook

By Erik Holm

cover image of Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. 'n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; 'n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met 'n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, 'n uitgebreide ID-seksie en 'n paar honderd nuwe foto's. Verkoopspunte: meer as 700 foto's, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en 'n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, 'n ID-seksie wat foto's en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.
Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte