
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen 'n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto's wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos. Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoëlstatus en voëldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. 'n Onontbeerlike metgesel in die veld.