Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale

ebook

By Arnold Lacock

cover image of Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Ek onthou toe Hy by die heuwel aankom. Hy het lomp oor 'n klip gestruikel en ek kon sien dat hy moeg tot die dood was. Ek het vorentoe gegaan om hom te probeer help, maar 'n soldaat het my teruggestamp.
"Hy het na my opgekyk meneer. Ek onthou dit nog so goed. Sy oë was donker en sag. Nes sy stem. Moenie vrees nie, kyk dit is bloot liggaam – stof van hierdie aarde. Wat binne is, is wat saak maak. Dit het hy vir my gese.
"Ai meneer sy Sy hare was natgesweet en vuil. In sy baard het die bloed droog gekoek. Sy lyf was so oortrek van sweephale. Bloed en sand het aan die sweet gekleef. Sommige plekke op sy rug en bors was heel oopgekloof. Dit het aan my hart geruk - ek gun niemand soveel pyn nie. Wat ek nie kon verstaan nie, was dat sommige van sy vriende Hom die Messias noem. Waarom sou God dan toelaat dat die skepsels wat Hy gemaak het Hom so pynig? Lees nou verder aan hierdie verstommende verhaal van Sy liefde vir die mens

Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale