Koms van die Elwe

ebook

By Arnold Lacock

cover image of Koms van die Elwe

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

DIT was in 'n tyd voor tyd bestaan het. Na die planeet sy barenskors afgeskud het en die plante en bome hul wortels in die nuwe aarde geanker het. Toe die waters hulself verenig het en die berge hulle staanplek opgeëis het.
Maar 'n sluwe dier is uit die verrotte opdrifsels van die eerste aardkors gevorm. Na die slym van eeue van sy lyf gedrup het, het die nagwind van die verborge maan asem in hom geblaas.
'n Kappertjie fee was eerste om die nuus oor die vreemde wesens oor te dra. Die fee van die son het toe almal byeengeroep en gesê: "Op die rand van die woud waar die aardgeeste waghou is daar nou 'n nuwe tuin vol vreemde plante en bome.
Lees nou verder oor die Koms van die Elwe en ander fantasie verhale...

Koms van die Elwe