Vergelding

ebook

By Johan Crous

cover image of Vergelding

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Na 'n paar sluipmoorde stel die Polisie, baasspeurder, Luitenant-kolonel Riaan Els, aan om die ondersoek te hanteer. Hy word bygestaan deur SersantLienkie Delport.Lyke word oral in die strate van Kaapstad gevind en almal het iets in gemeen. Hulle is almal Rastafariƫrs en Jamaikane. Die verdagte is genadeloos enbaie effektief, maar enige misdadiger maak een of ander tyd 'n fout. Riaan en Lienkie moet net hul oƫ oophou en die fout identifiseer om hom aan tekeer.Riaan is baie effektief en Lienkie is bang vir hom. Sy het gehoor hoe streng hy is. Hy behandel haar egter soos 'n vrou van die eerste dag af.Die misdadiger ken die denkwyse van die Polisie. Dit is ook nie net misdadigers alleen wat foute maak nie.Hierdie elektroniese boek is die interaktiewe weergawe en bevat beide die Erotiese weergawe (seks word beskryf) en Romantiese weergawe (Seks word niebeskryf nie). Volg net die instruksies om te kan kies wat u wil lees.
Vergelding