cover image of Hoe om 'n goeie kind groot te maak

Hoe om 'n goeie kind groot te maak

by Starbuck O'Dwyer Author · Liezl Dreyer Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis (beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot. Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoë en liefde te ondersoek, is Hoe om 'n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeël in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin. Hoe om 'n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.

Publication Details

Publisher:
Green Chair Publishing
Publication Date:
2018

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 229.2 KB
  • Adobe EPUB eBook 229.2 KB
  • Open EPUB eBook 228.4 KB

Starbuck O'Dwyer (Author)

Starbuck O'Dwyer, 'n boorling van Rochester, New York en 'n gegradueerde van Princeton, Oxford en Cornell, skryf romanse, opstelle, kortverhale, draaiboeke en musiek onder sy tweede middelnaam. Sy krities-bekroonde roman, Rooivleis genees Kanker (...

More about Starbuck O'Dwyer
Hoe om 'n goeie kind groot te maak
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free