cover image of Die Koekiefles

Die Koekiefles

by Lisa Clark

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die Koekiefles is 'n versameling van 100 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die inhoud strek van ou gunstelinge soos sjokoladebrokkoekies, florentyntjies en oblietjies tot die meer ingewikkelde tuiles, whoopie-pasteie en miljoen├¬rs-brosbrood. Die Koekiefles het iets vir elkeen. Gesonde glutenvrye- en vegan-opsies word ingesluit, asook 'n paar souterige happies vir diegene met minder van 'n soettand. Die resepte is gebruikersvriendelik, glad nie ingewikkeld nie en gebruik alledaagse bestanddele – enigiemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie. Die Koekiefles herinner aan die dae toe 'koekiebak' terapeuties en 'n belangrike deel van die lewe was.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Struik Lifestyle
Publication Date:
2017

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 7.1 MB
  • Adobe PDF eBook 33.4 MB
  • Adobe EPUB eBook 7.1 MB

Lisa Clark (Author)

Lisa Clark het meer as 19 jaar ondervinding in die kreatiewe bedryf as 'n spesialiskosstilis. Danksy haar agtergrond as 'n gekwalifiseerde sjef en haar passie vir ontwerp en vorm, het sy 'n benydenswaardige reputasie ontwikkel as 'n befaamde stili...

More about Lisa Clark
Die Koekiefles
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free