Moord Oord

ebook

By Juanita Swart

cover image of Moord Oord

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Simoné Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beauté te gaan studeer. Vir haar is dit 'n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van vryheid, deels om haar eie mens te word, maar ook om haar droom te verwesenlik om mense "mooi" te maak.Sy ontmoet vir Andrea, Una, Logan en Heinrich en 'n vriensdkapsband begin tussen hulle vorm. Die eienaars, Lana en Valentin asook die mentors by Die Oord (Dr Heleen van Dalen, Johannes Riekert, Ishita Kapoor en Kuma Minami) speel 'n rol in die vorming van die studente asook die werkers by Die Oord.Dit is egter na die twee weke induksie program wat dinge lelik begin skeef loop met die ontdekking van 'n lyk en dan.... dan word mense een vir een vermoor by Maison de Beauté......
Moord Oord