We want your feedback!
Click here
cover image of Jou Romeo

Jou Romeo

by Fanie Viljoen

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar 'n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een 'n gelukkiger einde hĂȘ?

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2016

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 2.8 MB
  • Adobe EPUB eBook 2.8 MB

Fanie Viljoen (Author)

Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. Daarna volg twee jaar diensplig in Kimberley, Oshivello en Lohatlha. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in dié tyd in...

More about Fanie Viljoen
Jou Romeo
Copy and paste the code into your website.