Die Jakkals

ebook

By Luzia van Niekerk

cover image of Die Jakkals

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wat is die JAKKALS?

Klein dogtertjies kan nie hulleself beskerm teen die gevare van die lewe nie. In 'n mens se kleintyd gebeur daar soms dinge wat deur jou hele lewe vrees en onsekerheid toelaat, benoudheid pak jou en soms kry jy swaar om asem te haal. SĂȘ nou iemand het gesien of wat gebeur het kom op die lappe?
Om deur die jare so 'n geheim alleen te dra, maak mens uiyeindelik depressief. Dan kan jy nie verliese hanteer nie en verwerping raak vir jou baie erg. Om dan vereensaam te raak, maak jou mal.
Kyk op - daar is uitkoms. Die spreekwoord is waar. "Aan die einde van die tonnel is daar lig." Luzia van Niekerk het na baie harde jare en duur lesse wat sy geleer het uiteindelik die Lig gesien. Deel in die selfondersoek wat sy gedoen het en volg haar voorbeeld: Kyk na Bo, soek die Lig en laat ons Liewe Vader jou help om die JAKKALS te oorwin en uit die donker maalkolk van depressie te klim.

Hoe mooi het GOD
nog EEN dag aan jou lewe gelas!
Nie omdat jy die dag so nodig het nie....
Maar omdat iemand ANDERS jou nodig het.....

Die Jakkals