cover image of Die Poort 2

Die Poort 2

Reisigers · Die Poort

by Nelia Engelbrecht

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die nuweling-Bewakers – Tara, Nomsa, Leonardo en Kali – se Kragte en Magte word sterker. Toe Tara se ma ontvoer word, oorreed Tara hulle om deur die Poort te gaan om na haar ma te gaan soek, al het die Raad van Bewakers dit streng verbied. Intussen word die band tussen Leonardo en Kali al hegter. Hoe lank sal sy nog vir Zak kan jok oor waarom sy en Leonardo so baie tyd saam deurbring? En sal die Nuwelinge se Kragte en Magte sterk genoeg wees om wat ook al hulle bedreig, te stuit?

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2016
Series:
Die Poort

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 409.7 KB
  • Adobe EPUB eBook 409.7 KB

Nelia Engelbrecht (Author)

Nelia Engelbrecht is in Klerksdorp gebore. In 1994 begin sy fiksie skryf – kortverhale en liefdesverhale. Haar jeugboek Pandora se boks is die wenner van 'n ATKV-kinderboektoekenning sowel as die Scheepersprys vir Jeuglektuur (2009). Sy werk tans ...

More about Nelia Engelbrecht
Die Poort 2
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free