Katarsis

ebook

By Henning Janse van Vuuren

cover image of Katarsis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Hardus Hartman, 'n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by 'n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook 'n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red.Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel 'n kollega Hardus telefonies in kennis dat "Lennie die Lem" ontsnap het en op vrye voet verkeer. Lennie is 'n gevreesde dwelmhandelaar, vervaardiger van kinderpornografie en 'n pedofiel. Gegewe die feit dat Lennie Hardus na afloop van sy strafsaak met die dood gedreig het, is dit ontstellende nuus.'n Dreigende bewindsverandering by die firma gooi 'n stok in die speke van Hardus se vakansieplanne en dra die die noodlot verder daartoe by dat sy lewe soos handomkeer verander. Hy moet behoorlik bontstaan om die aanslae van die lewe af te weer.Terselfdertyd is die geniale Abigail Cloete, 'n graad 12-leerling aan Lynnwood Hoër in Pretoria, se verhouding met haar ouers besig om ernstig te verbrokkel. Volgens haar het sy geen ander keuse as om buitengewone opsies te oorweeg nie. Gebeure stuur haar op 'n koers waar haar pad onafwendbaar met die van Hardus Hartman kruis.Die lewe gebeur ...
Katarsis