
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Jasper Du Preez was maar van skooldae 'n haan onder die henne. 'n Regte jong Don Juan wat vroue se harte onstuimig laat klop het as hulle in sy teenwoordigheid was. Nie net het hy onder die jong skoolmeisies gemaai nie, daar was selfs hardnekkige gerugte dat hy en die musiekjuffrou in sy laaste jaar meer as net vriende was... Lees gerus verder aan hierdie bundel vol verhale, stories en sketse deur arnold Lacock.