
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In Môre bring 'n nuwe daeraad kry Lelani Wessels 'n uitnodiging na Huis Daeraad op Stadlerheim wat bewoon word deur Roland Stadler – die donker man met die geletselde gelaat wat hom voorgeneem het om nooit weer lief te hê nie. Maar op 'n dag raak hy aan Lelani se hand en hulle besef albei dat niks ooit weer dieselfde kan wees nie . . . In Gevangene van gister is Elfie se pa en Yolande se ma skielik getroud en oorsee vir hulle wittebroodsdae. Elfie en Yolande gaan intussen op Helderwater vertoef. Maar Elfie tref 'n deurmekaarspul op Helderwater aan: Daar is 'n man in die huis wat ewe op sy gemak in die badkamer sing! En in Iemand soos jy het Elzeri Odendaal by haar oupa en ouma grootgeword. Toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies deurmekaarkrap nie.