Goudduiwel

ebook

By Duane Aslett

cover image of Goudduiwel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Agent Rex Reynecke moet 'n span lei in 'n forensiese ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met die beeldskone Alicia blom, ten spyte van daardie een doring in die vlees: haar broer, die wilde loot Niel Campher. Nes Rex dink hy begin die nuwe uitdagings van sy beroep baasraak, verdwyn Campher – pas nadat die man geïdentifiseer is as die hoofverdagte in 'n dubbele moordsaak. Spoedig blyk dit dat Campher se verdwyning verband hou met die sogenaamde Kruger-miljoene van die Anglo-Boereoorlog, en Rex moet hom red uit die kloue van 'n duistere organisasie genaamd die Ysterhout-laer. In dié intrige-belaaide roman bou die spanning op tot 'n hoogtepunt in Skukuza – 'n wilde jaagtog op donker stofpaaie wat geskik is vir die vrye beweging van swerwende wild, nie vir kat-en-muisspeletjies met kragtige voertuie nie . . .
Goudduiwel