
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Melissa McDonald skrywer van Mot kry kleur, kry dit reg om die lewe en liefde van tieners so mooi te verwoord in die boek. Hoe die liefde ook toeslaan in die tienerfase. Die dagboek wat gehou word deur 'n jong tienermeisie gee jou die dieper kyk van hoe 'n tiener funksioneer. Dit is 'n oulike boek en word aanbeveel vir tieners om dit te lees. Die daaglikse lewe van 'n tiener word so mooi uitgebeeld in die tiener-boek van Melissa McDonald. Ek beveel dit aan dat elke tiener die boek moet lees