Kronkelpaaie van die lewe

ebook

By Joey Haywood

cover image of Kronkelpaaie van die lewe

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Soms loop die lewe snaakse en wrede draaie met 'n mens, maar daar met God se genade en liefde, word elke draai weer erens 'n reguit, gelyk pad. Kronkelpaaie van die lewe is 'n boek wat jy nie wil neersit nie.Kronkelpaaie van die lewe is een van die mees grypendste verhale wat ek al ooit gelees het. Ek kon dit letterlik nie neer sit nie. Die karakters word lewendig in jou verbeelding en jy voel saam met hulle. Die skrywer van die verhaal sorg dat jy n handvol sneesdoekies byderhand hou! Dis n MOET LEES boek!Kay JordellEk het nie woorde om te kan beskryf nie. Die boek het my verbeelding aangegryp. Elke persoon se lewenspad, het ek saam hulle geloop, met 'n glimlag hier en n traan daar. Ek het Sonja se pyn gevoel. Ook het ek besef dinge gebeur met n doel. Met al ons kronkelpaadjies in die lewe, loop God saam ons.Jana Watt
Kronkelpaaie van die lewe