Dans met die dood

ebook

By Joey Haywood

cover image of Dans met die dood

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Dit klink of die dak van die Staatsteater in Pretoria lig soos die gehoor hande klap. Soos een man staan hulle op en klap hande. Hier en daar klink 'n wolwefluit op. Die rede vir die oorweldigende applous is Retha Visser, die pragtige klein ballerina. Soos elke aand tevore, het sy die gehoor gaande met haar dans. Dit lyk kompleet of sy oor die vloer sweef. Met elke draai en swaai het haar swart, blink hare, vasgemaak in n bolla op haar kop, met sliertjies wat loshang, elke tree saamgedans. Nog nooit was daar iemand, enige ballerina, wat gehore so kon hipnotiseer met haar dans soos juis Retha Visser nie.
Dans met die dood