
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Met haar ruim omgee-hart raak Nicy Fouldien lewens aan. Hetsy op die radio, deur artikels in tydskrifte, haar poësie, persoonlike interaksie en betrokkenheid in die gemeenskap. Wanneer Nicy jou lewe betree,is niks ooit weer dieselfde nie. Haar insig in die lewe, empatie vir haar naaste, sprankelende persoonlikheid en liefde maak enige kontak met haar 'n spesiale geleentheid.- Philip.As jou hart 'n taal kon praat en dit sou moes deel wat jy as mens diep verborge ver weggesteek vir die wêreld, skaam in jou eie menshart bewaar, dan is die boek net vir jou