
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Otto woon in 'n regte spookhuis en het 'n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar 'n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en 'n ander een gereeld toebroodjies uit die yskas steel nie. Nietemin is hy geskok om 'n Grieselgryper in sy buurman se tuin raak te sien. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en is eintlik 'n baie gawe kêrel. Wanneer Otto se huisspoke skielik geheimsinnig verdwyn, ontdek Otto en sy vriendin Emily gou dat dit baie handig is om 'n Grieselgryper aan jou kant te hê.