
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Wees gewaarsku dat hierdie boek gewaagde beskrywings het. Dit is egter geensins eroties of pornografies van aard nie. Dit is geskik vir volwasse lesers. Bewonderaars van aanlyn geselskamers sal hou van Fatal Fantasy.Sonja het haar droom man ontmoet, maar hom die rug gekeer...Twee jaar later beland Sonja in ñ aanlyn geselskamer en hier kom sy baie eienaardige dinge teë. Dinge wat elke dag in aanlyn geselskamers gebeur - skokkende dinge waarvan die meeste mense egter onbewus is.Herman die Helsim was die oorsaak dat Sonja in die aanlyn geselskamers beland het. Hier maak Sonja kennis met: Die Flerrie, Alice Die Fortuin Soeker, Devil In White Boots, Die Vulgêre Klipspringer asook Die Slinkse Honeylicious. Daar vind ñ huwelik plaas binne een van die gesels kamers. Die Vuil Vet Nimfomaan probeer haar bes om Sonja en haar droom man uitmekaar te hou. #MyBooksMyRules #50ShadesOfBlushing