cover image of My geliefde dorp

My geliefde dorp

by Cristiano Parafioriti Author · Elmarié Smal Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Galati Mamertino is 'n klein berg dorpie geleë in die park van Nebrodi, waar die geskiedenis uit die mure sypel, en dit is net 'n klein deel van my dorp se geskiedenis wat ons herleef. Deur twintig kortverhale van ryk lewendige karakters, hewige reuke en smake dra die skrywer 'n fresko van sy jeug gedip in oordeelkundige fiksie en werklikheid aan ons oor. Deur hierdie bladsye blyk die swak stem van die Suide, 'n gedempte stem van die doodsheid van onderwerping en melancholie, maar ook liefde vir 'n lang verlede tyd, van 'n swak bloed en aarde, uitgeput en gewond deur die plae van armoede, onreg en van emigrasie, maar steeds lewendig in die geheue van diegene wat dit verlaat het. En hierdie herinneringe is vas geheg aan die gees en lê in die hart soos 'n emosionele oorblyfsel wat oorloop in die vorm van woorde, gedagtes en beelde van 'n tyd, 'n dag of 'n oomblik wat beleef is en jou nog kan opgewonde laat.

Publication Details

Publisher:
Babelcube Inc.
Publication Date:
2016

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 1.5 MB
  • Adobe EPUB eBook 1.5 MB
  • Open EPUB eBook 1.5 MB

Cristiano Parafioriti (Author)

Cristiano Parafioriti is 'n skrywer gebore in Sicilië, wat al vir 'n geruime tyd woon en werk in die provinsie Varese, in die noorde van Italië. Hy het 'n graad in geskiedkundige wetenskappe wat hy met lof geslaag het. Hy bestee sy vrye tyd aan fi...

More about Cristiano Parafioriti
My geliefde dorp
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free