cover image of In die onbekende

In die onbekende

by William Jarvis Author · Elaine Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Subjects

Emmy en haar vriende, met die hulp van 'n psychic Cassiopeia, vind uit dat Laurel agter Lucy se is en hulle besluit om haar te gaan sien,maar vind uit dat sy nie meer by die huis is nie maar in 'n naby geleë dorp Talluhah Falls toe gegaan het.
Emmy en die res van die groep besluit om Tallulah Falla toe te gaan met die hoop dat hulle finaal die raaisel van Lucy se dood sou oplos.
Maar hulle besef gou dat dit nie so maklik is nie.
Die waarheid is dat die dinge wat hulle weet nie dieselfde is as wat Laurel al so lank vir hulle wegsteek nie. 
Hulle moet ook probeer uitvind wat Tyler vir hulle wegsteek anders gaan alles wat Emmy so hard aan gewerk het verniet wees.
Sal hulle finaal kan uitvind presies hoe alles gebeur het.
Of gaan sy net 'n gees bly wat by almal gaan spook- VIR ALTYD

Publication Details

Publisher:
Babelcube Inc.
Publication Date:
2016

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 200.2 KB
  • Adobe EPUB eBook 200.2 KB
  • Open EPUB eBook 198.2 KB

William Jarvis (Author)

William Jarvis is lief daarvoor om misterie stories te skryf. Hy is lief vir skryf van hy baie jonk was.Nou deel hy sy talent met die res van die wêreld. Hy het alreeds 'n reekse geskryf en beoog om meer te skryf soos sy talent groei. Hy toer deur...

More about William Jarvis
In die onbekende
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free