cover image of Die Geheime van die Joodse Wêreld

Die Geheime van die Joodse Wêreld

Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1

by Bernard Levine Author · Elmarié Smal Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse.
Jy sal uitvind
Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie?
Wat is Jesus se van?
Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel?
Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie?
Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is?
Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj?
Is Jode toegelaat om te kniel in gebed?
Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes?
Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan?
Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie?
Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood?
Dans Joodse mans saam met die vroue?
Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!

Publication Details

Publisher:
Babelcube Inc.
Publication Date:
2016

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 166.7 KB
  • Adobe EPUB eBook 166.7 KB
  • Open EPUB eBook 162.3 KB

Bernard Levine (Author)

Vir meer as 30 jaar skryf Bernard Levine romantiese en inspirerende woorde, gepubliseer in groetekaartjies en plakkate, wat nationaal sowel as internationaal verkoop is. Bernard se romantiese en inspirerende woorde word versamel, hang teen mure en...

More about Bernard Levine
Die Geheime van die Joodse Wêreld
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free