Die Engelsman in my slaai

ebook Lehandi-reeks

By Dihanna Taute

cover image of Die Engelsman in my slaai

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in 'n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag 'n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar boodskappe te ignoreer. Dit lyk nie of die long-distance-relationship-ding vir haar gaan werk nie, al probeer sy hoe hard. Veral aangesien Garth Johnson – elke girl se droomou en elke onderwyser se nagmerrie – sy bes doen om dinge behoorlik om te krap. Wanneer Lehandi in sy seegroen oë kyk, weet sy net een ding: Hier kom mega-groot moeilikheid. In Ek en Prins Donkerkuif – die eerste titel in hierdie reeks – was Lehandi se graadtien-jaar vol struikelblokke en drama. Maar dit lyk beslis of die nuwe jaar nóg interessanter dinge gaan opdis.
Die Engelsman in my slaai