Veeltalige Vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology

ebook

By Anne-Marie Beukes

cover image of Veeltalige Vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Veeltalige Vertaalterminologie/Multilingual Translation Terminology is 'n versameling van sowat 200 Afrikaanse en Engelse terme oor vertaling met ooreenstemmende ekwivalente in Frans, Duits, Spaans en Nederlands. Die termlys is gegrond op konsepte wat deur die Internasionale Federasie van Vertalers (FIT) geïdentifiseer is.Hierdie boek is bedoel as 'n nuttige hulpmiddel by die praktiese onderrig van vertaling, maar kan ook met vrug benut word deur praktiserende vertalers en tolke op soek na toeligting oor die basiese konsepte en woordeskat wat gebruik word in die internasionale praktyk van vertaling en tolking.

Veeltalige Vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology