cover image of Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke

Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke

by A. Swanepoel Author · F. L. Vivier Author

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Kwantitatiewe tegnieke vorm die ruggraat van alle statistiese, ekonomiese en bestuursmodelle waarvolgens vooruitskattings gemaak en bestuursbesluite geneem word. Die doel van hierdie boek is om die rol van hierdie tegnieke aan studente te verduidelik en hulle in staat te stel om dit te bemeester. Die onderwerpe wat behandel word, sluit direk aan by die kwantitatiewe agtergrond wat vir bepaalde beroepe in die sakewêreld vereis word.Inhoud:

  • Wiskundige bewerkings en funksies
  • Differensiasie
  • Integrasie
  • Matriksalgebra
  • Lineêre programmering
  • Publication Details

    Publisher:
    Van Schaik Publishers
    Edition:
    3
    Publication Date:
    2009

    Format

    • Adobe PDF eBook 4 MB

    Creators

    Author :
    A. Swanepoel
    Author :
    F. L. Vivier
    Author :
    S. M. Millard
    Author :
    R. Ehlers
    Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke
    Copy and paste the code into your website.
    New here? Learn how to read digital books for free