Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde

ebook

By W. A. M. Carstens

cover image of Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In die afgelope 20 jaar het 'n groot tekort ontstaan aan omvattende verwysingsbronne en handboeke in die Afrikaanse taalkunde wat op universiteitsvlak voorgeskryf kan word. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde vul hierdie leemte. Dié boek bied 'n nuwe blik op die taalkunde en het wye gebruikspotensiaal omdat dit die kernvelde van die taalkunde, en in die besonder van die Afrikaanse taalkunde, dek. Sodoende gee dit nuwe lewe aan 'n belangrike komponent in die bestudering van die Afrikaanse taal: die taalkunde en alles wat daarmee saamhang.Inhoud en konsepte strek van die ontstaan en aard van die Afrikaanse taal, leksikografie en dokumentontwerp tot fonetiek, fonologie, morfologie, sintaksis, semantiek, taalverwerwing en die normatiewe taalkunde. Bydraes deur spesialiste in die onderskeie velde bied die nuutste navorsing en 'n verskeidenheid teoretiese vertrekpunte. Nuwe en moontlik selfs omstrede standpunte sal akademiese gesprek stimuleer, terwyl elke hoofstuk nasionale en internasionale ontwikkelinge op die bepaalde gebied voorlê aan 'n nuwe geslag studente, onderwysers, akademici en taalpraktisyns.

Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde