Boerderybestuur: Finansiering, Investering En Menslikehulpbronbestuur

ebook

By M. J. van Reenen

cover image of Boerderybestuur: Finansiering, Investering En Menslikehulpbronbestuur

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Soos enige sakeonderneming kan 'n boerdery wat nie lewesvatbaar is en goed bestuur word nie, nie oor die lang termyn winsgewend voortbestaan nie. Die eerste vereiste vir die vestiging van 'n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite. Die bes beplande boerdery kan egter ook ten gronde gaan as gevolg van onewewigtige finansieringsbesluite, en veral in hedendaagse omstandighede, ook weens swak meslikehulpbronsbestuurspraktyke en arbeidsverhoudinge. Hierdie boek, wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne vir die neem van rasionele finansierings- en investeringsbelsuite asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en arbeidsbetrekkinge in boerderyverband.

Boerderybestuur: Finansiering, Investering En Menslikehulpbronbestuur