
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>In die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek 'n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na 'n reeks rotstekeninge: 'n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na 'n uitmergelende soektog vind.<br>Hulle blydskap is egter van korte duur: 'n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om 'n losprys te eis.<br>Amatola is Piet van Rooyen op sy beste.</p>