
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Melissa deur Johan Crous.
Wanneer Melissa van haar perd af val en en verlam is. gee sy Hardus, haar geliefde die trekpas, want sy wil nie 'n meulsteun aan sy nek wees nie. Hy weier dat sy alleen besluit en vra vir 'n maand om haar saam met hom te neem en dan alleen sal hulle saam besluit.
Melissa moet onmiddellik haar skaamte afleer want Hardus moet haar bad, uit- en aantrek en haar kleedkamer toe neem. Gou-gou raak sy werklik lief vir hom, maar die dertig dae raak al hoe minder. Wat gaan Hardus besluit? Is hul liefde sterk genoeg?
Hierdie boek is die Interaktiewe weergawe, waar die leser met die kliek van 'n skakel kan kies of sy/hy die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.