
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
PROEFLESERSVERSLAG-MASKERS-FREDERICK J SMITH-17 MEI 2012Antoon en Mariska van Veen is op die oog af die perfekte paartjie. Hy,'n geliefde dominee op 'n klein plattelandse dorpie wat bemind is onder oud en jonk, en sy, 'n suksesvolle kliniese sielkundige wat hoog aangeslaan word deur die gemeenskap....MAARDeur versoekinge en aardse lustigheid, dra Antoon en Mariska elk 'n masker...elkeen het sy eie diep donker geheime wat hulle telkemale laat struikel, ten spyte van hul hartstogtelike liefde vir mekaar. Die verhaal spiraal deur goed en sleg, vleeslik en emosioneel, tot aan die einde, waar 'n skokkende gebeurtenis die klimaks van die verhaal tot 'n verrassende slot lei."Maskers" is 'n erg menslike verhaal, alhoewel dit suiwer fiktief is. Dit is gepak met intrige en beproewinge waar opregte liefde tog aan die einde alles oorwin.Ons het die nuwe werk van Frederick J Smith baie geniet. Weereens is dit 'n lesersvriendelike boek met 'n boeiende storielyn wat gepak is met hoogtepunte en verrassings van begin tot einde.....Voorspoed Frederick J Smith!....Hoof Proefleser/Editeur (Yolandi van Deventer (M Soc Sc).