Ena Murray Keur 10

ebook

By Ena Murray

cover image of Ena Murray Keur 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In 'n Bruidegom vir Lille moet Lille Jacquard met Philippe Bidault, 'n man wat sy nie ken nie, trou om haar erfporsie te bekom. Die geldwolf Louis Pacquin vertrek saam met Lille na die Kaap, oënskynlik om haar bruidegom te help soek, maar wat is sy ware motiewe? Toe Lille impulsief vir graaf René de Louvois tot 'n tweegeveg uitdaag, raak sy ál meer in 'n web van leuens verstrik. In Die spookvrou van Santa Catalina kom die avontuurlustige Juanita de Ramiro, oftewel die "spookvrou", teen boekanier én seerower te staan. Maar die dag toe sy De Gramont voor haar bemanning verneder, begin sy beheer verloor . . . oor haar hart én haar lewe. En in Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy 'n brief van haar verdwene tweelingbroer ontvang. Maar loop sy dalk oopoë in 'n lokval in wat deur Estienne de Savoye, die man wat sy van haar pa se moord verdink, vir haar gestel is?
Ena Murray Keur 10