Susanna M Lingua Gunstelinge 5

ebook

By Susanna M. Lingua

cover image of Susanna M Lingua Gunstelinge 5

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Drie gunstelingverhale deur Susanna M. Lingua: In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser ná haar suster se afsterwe haar nefie, Mark, se pleegouer. Elmarie kan egter nie as ongetroude meisie vir Mark aanneem nie, en sy grootouers het ook 'n aanspraak op hom. Hoe gaan Elmarie haar belofte aan haar suster nakom? Dan ontmoet sy vir Lafras Zeeman, 'n miljoenêr, en hy bied vir haar 'n oplossing. In Karlien kom die heldin uit die staanspoor uitstekend met meneer Visser, haar bejaarde, skatryk werkgewer, oor die weg. Wanneer oubaas Visser egter 'n hartaanval kry, moet sy seun uit die buiteland terugkeer om die besigheid oor te neem. Ryno Visser is berug vir sy humeur en onverbiddelikheid . . . En in Nimf van die berge maak Anita Hamman planne om op haar erfplaas Hammanskloof te gaan boer. Gustav Erlank is die kwaai jong eienaar van die buurplaas, Rietvlei. Kort voor lank begin Anita jaloers raak op die beeldskone Wanda, wat geen geheim daarvan maak nie dat sy trouplanne met Gustav het.
Susanna M Lingua Gunstelinge 5