
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Dis 'n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel 'n nerd met vlegsels en 'n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy 'n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is. Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy breƫ skouers en donker hare, se hart te verower.
Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek geskryf, kan sy nie help om te wonder hoekom Drayke Hunter, die creep met sy oe-ek's-blerrie-oulik-houding, haar maar net nie wil uitlos nie.