
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar deesdae skryf sy voltyds. Haar romans Haar naam is Ragel, Marta en Ter wille van Talita is geliefde topverkopers. Sy is ook regisseur en skrywer van radiodramas en sepies soos die bekende Blinkwater en Mooi mense. Helena het drie keer die eerste plek in die Sanlam/ RSG-skryfkompetisie gewen en haar drama, Swane, is met 'n ATKV-Mediaveertjie bekroon.